Bestanddele:
- Brood
- 500g Cheddar Kaas
- 500g Mozzarella Kaas
- Mince
- Tamatie
- Uie
- Chips/ broodkrummels
- Corn strach
- Olie
Goeters:
Braai pan
Bakkie
Koekroller
Kwas
Stappe:
- Braai jou mince tot hy sappig is, maar hy moenie “soppig” wees nie.
- Sny broodkorsies af.
- Gebruik jou koekroller en druk die broodjies plat.
- Meng die Mezina & water. (Klits hom goed)
- Dit is ’n deegie vir jou broodjie.
- Plaas jou lakens (plat broodjies) op ’n bord.
- Bedek die middel van die broodjie met mince.
- Gee hom so bietjie kaas.
- Gebruik jou kwas en jou Mezina-mengsel en bedek die kante van jou broodjies mooi. (Tap, tap, tapidy tap)
- Vou hom toe en gebruik die kwassie om hom nog bietjie met die Mezina-water by te kom. Onthou sy pens en sy rug.
- Plaas die chips in ’n zip sakkie.
- Maak ’n krummel met jou chippies – hoe fyner, hoe better.
- Plaas jou nat slaapsakkies in die chippies.
- Braai hom in ’n pan vol olie.
- Flip
- Flip
- Done!