Skip to content
HOME
KONTAK
SHOP
Menu
HOME
KONTAK
SHOP
Chicken Strips
Ep3
Chicken Strips
HOME PAGE
VORIGE RESEP
VOLGENDE RESEP
03
Chicken Strips
Bestaddele:
Chicken Breasts
Basting sous
Chips
Kombuis Q20 (Cooking Spray)
Houers:
Braai pan
Zip-Sakkies
Stappe:
Sny jou hoender in repies.
Bedek dit dan met die basting sous.
As jy moeg raak om een-vir-een te doen, moer alles in, en meng die goed met jou hande.
Sit jou chips in ’n zip-sakkie.
Breek die chips fyn!
Plaas die strippies in die chippies.
Gooi hulle almal op die braaipan, maar onthou om hom eers goed te spuit met jou Q20!
Plaas hom die oond vir 15 – 20 min 181 – 183 ºC
Glo my dit werk!
Share hierdie
STUUR VIR JONATHAN 'N BOODSKAP
CLICK HIER
BESPREEK JONATHAN VIR 'N SHOW
CLICK HIER