Skip to content
HOME
KONTAK
SHOP
Menu
HOME
KONTAK
SHOP
Skaapstertjies
Ep2
Skaapstertjies
HOME PAGE
VORIGE RESEP
VOLGENDE RESEP
02
Skaapstertjies
Bestanddele
:
Skaapstertjies
500ml Water
Sout van die aarde
Speserye (Tiemie, roosmaryn en 1 gekapte rissie)
Basting sous
Houers
:
Braai pan
Drukkoker
Stappe
:
Gooi jou skaapstertjies in jou drukkoker & voeg water by en die nederigste van speserye – sout van die Aarde.
Kook vir 30 min.
Gooi hulle in ‘n braaipan en bedek dit met speserye van jou keuse.
Vat jou basting sous en “Tap, tap, tapity, tap” die stertjies
Maak hom dan warm in die oond vir 5 – 10min-180 ºC
Share hierdie
STUUR VIR JONATHAN 'N BOODSKAP
CLICK HIER
BESPREEK JONATHAN VIR 'N SHOW
CLICK HIER