Skip to content
HOME
KONTAK
SHOP
Menu
HOME
KONTAK
SHOP
Moonbags
Ep1
Moonbags
HOME PAGE
VOLGENDE RESEP
01
Moonbags
Bestanddele:
500g Deeg
Koekmeelblom (vir strooi)
Kombuis Q20 – Cooking spray
2 klein blikkies Tamatie Purée
100g Cheddar Kaas
100g Mozzarella Kaas
Soetrissies- rooi, groen of geel (Jou keuse)
Origanum
200g Bacon of Billas!
50ml Pesto
Houer:
Ysbakkie
Stappe:
Sny al die bestanddele en braai jou bacon crispy.
Strooi koekmeel oor jou oppervlak.
Gebruik jou ou tradisionele roller en spuit hom met jou Q20!
Vat 500g van die deeg en rol dit uit.
Trek jou ysbakkie nader en spuit dit goed met die Q20!
Plaas ysbakkie oor die deeg en sny rondom die ysbakkie ongeveer 2cm vanaf die rand van die ysbakkie.
Bedek ysbakkie met deeg.
Plaas bestanddele in die “pens” van die ysbakkie.
As jy wonder of “is daar genoeg kaas” goei nog by.
Wanneer al die bestandele in is, bedek hom met sy devut, die deeg wat jy een kant gehou het.
Draai jou ysbakkie onderste bo en sny die deeg volgens patroon
Daarsy boys! 15 – 20 min in die oond teen 180 ºC
Share hierdie
STUUR VIR JONATHAN 'N BOODSKAP
CLICK HIER
BESPREEK JONATHAN VIR 'N SHOW
CLICK HIER