07

Nacho Nessie

Bestanddele:
 100g Cheddar Kaas
100g Mozzarella Kaas
50g Feta Kaas
Pakkie chips van jou keuse
Kombuis Q20- Cooking Spray
100g Klein Tamatie
50g Uie
50g Petersilie
1 Suurlemon
 
Houer:
 
Foelie
Klein houer
 
Stappe:
 
  1. Maak ’n houer uit jou foelie en spuit dit met jou kombuis Q20- Cooking Spray. 
  2. Goei jou fondasie van chippies. 
  3. Plaas jou vleis in ’n mooi sirkel.
  4. Voeg jou Jalapeño op die vleis.
  5. Begin met Cheddar kaas en plaas dit in die middel.
  6. Selfde proses met jou Mozzarella Kaas. 
  7. Daarsy boys! 15- 20 min in die oond- 180 ºC
Salsa
  1. Sny jou klein tamatie, uie asook petersilie dun.
  2. Druk bietjie van die suurlemon sous oor jou bestanddele 
  3. Gooi alles in jou houer en meng goed.

Share hierdie

STUUR VIR JONATHAN 'N BOODSKAP

BESPREEK JONATHAN VIR 'N SHOW