Bestanddele:
Brood
100g Cheddar Kaas
100g Mozzarella Kaas
50ml Pesto
50g Jalapeño
50g Uitgedroogte Tamaties
50g Salami
50g Feta Kaas
Houer:
Foelie
Stappe:
- Braai jou vleis. Dit kan enige vleis wees en sny hom in dun.
- Sny jou brood en bedek met Pesto en Jalapeño
- Klim in met jou hand, voel die kos en voeg jou uitgedroogte tamaties.
- Plaas jou vleis op die pens van die broodjie.
- Breek die Feta kaas oor die vleis en voeg jou Cheddar en Mozzarella kaas.
- Vou jou brood in die foelie.
- Plaas hom in die oond vir 20 min 180ºC of lanks die vuur. Nie op die vuur nie. Onthou die is ’n broodjie by die braai.