Bestanddele:
100g Halloumi Kaas
Wors (jou keuse)
Speserye (jou keuse)
Ram
Kombuis Q20- Cooking Spray
Sout van die aarde
1 Suurlemoen
Houer:
Broodplank
Braai pan
Stappe:
- Plaas jou wors & ram op die braai.
- Bedek jou vleis met sout van die aarde & speserye.
- Laat jou vleis braai vir 3min op warm kolle. Herhaal die proses 2-3 keer.
- Gee hom bietjie suurlemoen voordat jy hom afhaal.
- Bedek jou broodplank met speserye en plaas jou vleis op die broodplank.
- Plaas jou Halloumi Kaas op ’n braai pan wat kla gespuit is met Kombuis Q20- Cooking Spray.
- Laat hy bietjie in die oond braai tot bruin. 15- 20 min in die oond- 90 ºC
- Sny jou vleis in lekker stukkies vir kou en sluk.