09

Kap Cakes

Bestanddele:
 4 eetlepels koekmeel
4 eetlepels suiker
2 teelepels kakao
½ teelepel bakpoeier
3 eetlepels melk
3 eetlepels olie
Vanilla geursel
 
Houer:
Beker
Meng bak
 
Stappe:
  1. Kombineer al die droë bestanddele en meng goed.
  2. Voeg al die nat bestanddele by en meng goed.
  3. Jy kan bietjie sjokolade in jou mengsel breek.
  4. Twee klein druppels van vanilla geursel.
  5. Gooi die mengsel in koffiebeker en kook in die mikrogolf vir 3minute.
  6. Laat die koek afkoel en versier mooi met al jou kakkies.

Share hierdie

STUUR VIR JONATHAN 'N BOODSKAP

BESPREEK JONATHAN VIR 'N SHOW