10

Jaffels

Bestanddele:
 
1 pak spekstukkies
500 ml gerasperde cheddar
500 g mince
Kombuis Q20- Cooking Spray
Botter
’n Eier vir elke broodjie
 
Houer:
Jaffel pan
 
Stappe:
  1. Braai die spek tot gaar en hou jou mince van gisteraand een kant.
  2. Spuit jou Jaffel pan met jou Kombuis Q20- Cooking Spray.
  3. Smeer die snye brood aan die een kant.
  4. Voeg jou vleisvulsel op die brood & breek een eier op elke broodjie.
  5. Rasper genoeg kaas.
  6. Bedek die vulsel met gerasperde kaas en pak dan die snye brood bo-op.
  7. 15- 20 min ‘n warm plaat/ op die braai. Draai elke 5min

Share hierdie

STUUR VIR JONATHAN 'N BOODSKAP

BESPREEK JONATHAN VIR 'N SHOW