11

pannekoek

Bestanddele: 
 
1 koppie koekmeel
¼ teelepel sout
½ teelepel bakpoeier
2 eiers
2 koppies water (of 1 koppie melk en een koppie water)
1 eetlepel olie
Kombuis Q20- Cooking Spray
Bietjie soutKompot
Suiker
Botter
Aarbeie
Halwe suurlemoen
 
Houer:
 
Pan
 
Stappe:
 
  1. Sif droë bestandele saam.
  2. Klits die eiers en voeg melk/water en olie saam die droë bestandele .
  3. Meng alles goed saam.
  4. Spuit jou pan met Kombuis Q20- Cooking Spray
  5. Gooi net genoeg beslag in die pan om die bodem te dek.
  6. Draai die pannekoek om as dit borreltjies maak. Dit moet uit as dit goudbruin is.
Kompot boys
Stappe:
 
  1. Bedek die bodem van jou pan met suiker en verhit die pan.
  2. Klein blokkie botter
  3. Sny jou aarbeie in dun skwywe en voeg by.
  4. Voeg suurlemoensap by.
  5. Onthou ons soek nie ’n toffie mengsel nie. Hy moet net bietjie taai wees. 

Share hierdie

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on twitter
Share on email