Besanddele:
500g Deeg
Koekmeel vir strooi
Kombuis Q20 – Cooking spray
Cream cheese
Pesto
Tamatie Pesto
Biltong
Feta kaas
Botter
Baba tamaties
Maaskaas
Pietersielie
Stappe:
- Gebruik jou ou tradisionele roller en spuit hom met jou Q20- Cooking Spray.
- Rol jou deeg effens plat.
- Smeer deeg met maaskaas, pesto en tamatie Pesto.
- Stoor jou biltong.
- Krimmel die feta kaas.
- Rasper bietjie botter op die broodjie.
- Maak ‘n klein sny in die deeg en rol kloksgewys.
- Rol deeg in bal vorm.
- Sny die tamas in dun skywe & plaas dit op die deeg.
- Strooi die pieterselie mooi eweredig op die broodjie
- Plaas hom die oond vir 15-20 min 180ºC