Bestanddele:
500g Deeg
Kombuis Q20- Cooking Spray
1 koppie bruin suiker
2 1/2 desertlepels fyn kaneel
1/3 koppie sagte botter
Versiersel
1 bakkie room
1/4 koppie sagte botter
1 1/2 koppie versiersuiker
1/2 teelepel vanilla
1/8 teelepel sout
Houer:
Oond Pan
Stappe:
- Gebruik jou ou tradisionele roller en spuit hom met jou Q20- Cooking Spray.
- Rol die deeg in ’n reghoekige vorm.
- Bedek deeg met bruin suiker en kaneel.
- Rol die deeg op.
- Sny dan 13 rolletjies of meer.
- Spuit die pan met Kombuis Q20- Cooking Spray.
- Plaas die 13 rolletjies in die pan.
- Smelt die Botter en meng die versiersuiker daarin
- Voeg die room, Vanilla en sout by
- Smeer die Versiersel oor die rolletjies
- Plaas hom die oond vir 15-20 min 180ºC