Jonathan waardeer jou support. Dis lekker om te weet die boys (en poppe) kyk videos, share dit met hulle mense en maak waves vir Radio Raps.
Wanneer mense actually geld uithaal om dit te wys, kan mens net sê: “Moerse dankie! SSonder julle kan dit nie werk nie.”