Episode 9

Suurlemoen Hoender:

  • Bestandele:
  • Hoenderborsies X2
  • Botter 100g
  • Suurlemoensap (2 eetleepels)
  • Eier geel
  • 1 Koppie wit wyn
  • Eie saad
  • Micro leafs

 

 

  • Suurlemoen Hoender:
  • Right lekker boys!! Ons begin hom, gooi jou hoenderborsies X2 in ’n pan en seel hulle mooi todat hulle begin kleur kry. Die hoender sal self los kom van die pan dan weet jy hy is reg om omgedraai te word.
  • Net nadat jy die hoendertjie om gedraai het, gooi dan jou koppie of glasie wit wyn in die pan (jy weet mos hoenders love wyn). As die wyn in is, sit dan ‘n deksel of ’n glas bak bo-oor die hoender borsies in die pan. Die mense wat ken van sê dat dit is die gehuim na ‘n verm sappige borsie.
  • Laat jou hoender lekker sy storie doen onder sy deksel, maar check hom jy hoef nie te wag vir die vog om weg te kook nie. Jy wil net hê jou borsies moet lekker sag wees dan gooi jy die voggies weg in die druin af.
  • As die vog uitgegooi is en die borsies lyk soos n wenner. Gooi dan botter by so 8 blokkies botter of 100g en laat dit lekker smelt in die pan saam jou hoender. Soos  dit begin smelt gooi 2 eetleepels suurlemoen sap by, as alles mooi gesmelt het sit die plaat af.
  • Stoot dan jou eier geel in by jou suurlemoen botter sousie en roer die eier geel lekker in sodat jou sousie bietjie lyf kry.
  • Laastens soos elke resep maak jy vir hom mooi met n bietjie groenighede, micro leafs of enige spinasie of ‘n ding en rond alles af met ‘n paar knippies eie saad wat op oog afstaand lyk soos jou oupa se klaar gerookde pyp tabak.
  • Boys geniet vir hom!!