Episode 12

 

Groen Milkshake:

  • Bestandele:
  • Roomys
  • Melk
  • Jagermeister
  • Whipped cream
  • Mooi maak (whispers, chocolate straws)

 

 

  • Milkshake:
  • Lekker boys, kom ons begin met ons milkshake wat jou meer tipsie sal maak as ‘n aand in Potch. 
  • Gooi jou roomys in ‘n glas waarin jy alles gaan saam skommel. 
  • Sit ‘n bietjie melk in as jy hom so efens will uit dun.
  • Gee jou melkie ‘n bietjie kleur en geur met ‘n paar druppels cream soda stroop of wat ookal jou tong voor lus is. 
  • Hier kom die moeilikheid nou boys. Gaan haal jou bottel jagermeister onder jou matras uit en gooi ‘n paar tots in saam jou Skommel. Moet nou nie te wild gaan met die groen bottel nie. Ons will nou nie in iemand vreemds se bed waker word môre oggend nie. 
  • Nou kan jy alles saam in ‘n blender of ‘n ding gooi. En skommel dit mooi.
  • Gooi alles in ‘n mooi glass en versier hom met chocolate balls of enige lekker ding wat jy aan kan dink.